GraceHill Cottages
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10a Lilyvale Street, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
GraceHill Cottages, geleë in die hartjie van Bloemfontein, bied bekoorlike akkommodasie, ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n gemaklike verblyf.
Gaste kan kies uit 2 goed toegeruste woonstelle, elk met 'n privaat ingang om ekstra privaatheid te verseker. Die kothuise beskik oor volledig toegeruste kombuise en privaat patio's, wat die perfekte omgewing bied om te ontspan na 'n dag uit. Elke slaapkamer is smaakvol gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en sy eie privaat ruimte.
Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, slim-TV's en gratis WiFi.
Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Emoya Med Hospitaal is slegs 2 km van die eiendom af geleë. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Seven Dams Natuurreservaat 3.2 km weg, die Preller Square Winkelsentrum is 3.6 km weg, en Grey College is 6.5 km van die kothuise af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Merlize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 10a Lilyvale Street, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink GraceHill Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10a Lilyvale Street, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang