Gracelands Beach Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 447 Ashmead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gracelands Beach Lodge is in die bekoorlike kusdorpie Ramsgate, 50 m vanaf ’n privaat strand geleë. Dié Suidkus-dorpie is die ideale basis vanwaar gaste KwaZulu-Natal se omliggende strande kan verken en bied natuurlike woude en 'n subtropiese klimaat.
Die gastehuis bied verblyf in 10 slaapkamers. Die slaapkamers het elk slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste.
Gaste kan in die swembad afkoel, verversings by die kroeg en maaltye in die restaurant geniet, of gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe wat op die perseel beskikbaar is.
Afgesien van die strande, bied Ramsgate ook uitstekende snorkel- en duik-geleenthede, aangesien die warm Indiese Oseaan-strome 'n menigte waterlewe meebring. Ander aktiwiteite in die area sluit branderplankry, seiljag, kanovaart, voetslaan, koffiewinkels, waterski en wildkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 447 Ashmead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gracelands Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 447 Ashmead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang