Successfully reported
+22

Grace's Getaway

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Nemesia Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grace's Getaway is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die grondvloer van die gebou waarin die eienaars bly. Dié eenheid staan op 'n krans met lieflike uitsigte oor Yzerfontein se hawe, die baai, en die 16 Myl Strand.

Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie of individu wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n stil omgewing, naby aktiwiteite en besienswaardighede, en met 'n uitsig oor die see in die verte. Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en die slaaparea het 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, tweeplaat-gasstofie, eetgerei en breekware. Daar is 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die leefarea se skuifdeure lei na die stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die omgewing.

Piekniekmandjies kan teen ekstra koste gereël word. Let asb. daarop dat daar trappe is wat na die eenheid lei en dis die beste om vooraf navraag te doen hieroor. 'n Hele paar aktiwiteite is net 'n klein entjie se ry van die woonstel af beskikbaar, dit sluit waterski, bootritte, visvang, en walvis- en dolfynkyk gedurende die seisoen in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elmarie M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Pragtige uitsig; baie netjies en huislik; heerlik gekuier.
Sep 2025
Lindie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig is selfs beter as op die fotos. Dit is so goed beskud teen die wind. Baie dankie, ons het dit werklik geniet. Die uitsig is selfs beter as ...
Sien meer
Jan 2025
Mike V
Saam met lewensmaat
5.0
Daai boomerang feeling - ons kom terug! Die ligging is perfek. 100% private eenheid wat uitkyk oor Yzerfontein. Jy kan van die bed af die langste stra...
Sien meer
Nov 2024
Therina B
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf was perfek vir 2. Die mooiste uitsig. Lekker beskut teen die wind by. Ons het heerlik gebly!
Apr 2024
Marilie D
Saam met lewensmaat
4.8
Mooi uitsig en privaat. Die eenheid is baie privaat en die uitsig is ongelooflik. Dit is baie goed ingerig. Ons het dit vreeslik geniet om hier te bly...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 379

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 4 Nemesia Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace's Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 140
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 140
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Nemesia Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5a0e05a7f60ff10b1a7f431de0fa39ed5b7e06db1cf62070cfe5f83734e693ce6cf58e221421c467a84fcf913d8001091b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 4 Nemesia Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.34796 18.15154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang