Successfully reported

Grace@Sappers

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Mia K
1 nag
5.0
Aug 2025

Pragtig, veilig en rustig. Pragtige kamer en huis. Rustige, stil omgewing maar sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cute and cozy. Good value for money. What a lovely apartment! Beautifully clean and cozy. And there is so much space. I wish we had stayed more than 2 nights!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfrey G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

I had a great stay, thank you. The accommodation is clean and well priced. Added advantage of solar to combat any electricity outages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ja. Trappe vir ouer mense is ongemaklik, veral as jy in die nag moet opstaan om badkamer toe te gaan. Meer geskik vir jong mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele J
1 nag
5.0
Mei 2025

Verassende gasvryheid. Lekker privaat en ruim. Baie lekker gebly - Amanda was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het heerlik geslaap en gekuier. Vlg oggend verfris weggery. Vriendelike gasvrou. Baie netjies en smaakvol gemeubileer. Een straatblok van die N1. Baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goeie ligging, skoon en gasvrou was baie vriendelik. Waarde vir geld. Pragtige plekkie! Dit het my stoutste verwagtinge oortref! Amanda het ons hartlik verwelkom en daar was heerlike bederfies vir ons in die yskas. Die plekkie is mooi modern, skoon en naby die SunBet Arena geleë. Ons sal weer daar gaan oorbly! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Grace@Sappers
Baie dankie. Waardeer jou resensie. Hoop om julle in die toekoms weer te huisves.

Liena V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Gerieflik, salig en prakties. Die plek is mooier as op die foto's. Baie luuks en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Grace@Sappers
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Kom kuier gerus weer.

Ezekiel M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ek het heerlik gebly. Pragtige ruim, netjiese plek in stil, veilige area. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Gemaklik, veilig en baie rustig. Dit is baie mooi, netjiese, gerieflike en groot woonstel. Dit is geleë in 'n veilige estate en in die middel van 'n baie mooi deel van Pretoria omring met koffie winkels. Dit was 'n baie gemaklike verblyf en sal enige tyd weer daar inboek as ek Pretoria toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 452A Sappers Contour, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689430e59bccf7ec50feb701e4ac5ac96be074cef0ea036294fced856e3cda5625b82ab21a70d4bdcd7eb471088adbc6e91a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 452A Sappers Contour Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.762664783569 28.270030696359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang