Gracia de Dios
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Boden Road, Jatniel, Benoni, 1509, Gauteng
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gracia de Dios is in Benoni geleë, 'n area wat bekend is vir sy pragtige reservoirs en baie mere waar mense visvang, bootry en ontspan. Besoekers kan die stad se museum inneem, heerlike piekniek hou by die area se mere, of na hartelus inkopies doen by Northmead Square of Lakeside Shopping Mall.
Akkommodasie by Gracia de Dios is ontwerp met elegansie, gerief en styl in gedagte en bied gaste 'n rustige wegbreek. Die eenhede wat aangebied word, sluit die Standaard Gastekamers en 'n Luukse Suite in. Geriewe in die kamer sluit klimaatbeheer, gratis WiFi, 'n TV en 'n haardroër in. Die Standaard Gastekamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die luukse suite beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad. Elke kamer het 'n privaat stoep met asemrowende uitsigte oor die groen landskap.
Spa-ervarings by Gracia de Dios meng outentieke en doeltreffende behandelings met 'n ruimte waar besoekers alleen of saam met ander kan ontspan. Die spa bied 'n wye reeks gesondheids- en skoonheidsdienste, alles verskaf deur gekwalifiseerde professionele persone.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marko Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 99 Boden Road, Jatniel, Benoni, 1509, Gauteng
- Gaste dink Gracia de Dios het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Boden Road, Jatniel, Benoni, 1509, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang