Gracious Lodge Events and Conference
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 91 End Street, Mooifontein, Burgersfort, 1150, Limpopo
- Vanaf R862 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gracious Lodge Events and Conference bied B&B-verblyf en is in Burgersfort geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die omgewing se besienswaardighede verken kan word.
Verblyf by Gracious Lodge Events and Conference is beskikbaar in 17 individueel versierde kamers. Die kamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het toegang tot 'n privaat of gedeelde badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis spog ook met 'n kroeg met heelwat voorraad, 'n braai-area en 'n swembad. Konferensiegeriewe kan gehuur word vir sakevergaderings of spesiale geleenthede soos 'n troue. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gracious Lodge Events and Conference is ongeveer 57,7 km vanaf Lydenburg en 1 tot 2 ure se ry vanaf Blyderivier Canyon en ander natuur- en wildreservate.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Gracious Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 91 End Street, Mooifontein, Burgersfort, 1150, Limpopo
- Gaste dink Gracious Lodge Events and Conference het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 91 End Street, Mooifontein, Burgersfort, 1150, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang