Grand Mike Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 130 Bach street, Windhoek, Khomas
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grand Mike Guesthouse is in Windhoek, Namibië en beskik oor 'n verskeidenheid kamers met lugversorging. Die eenhede het dubbelbeddens. Sommige kamers het 'n badkamer met 'n toilet, stort en wasbak en gaste in ander kamers deel 'n gastebadkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het wel 'n yskassie, 'n TV met satelliet-kanale en gratis WiFi.
Die gastehuis het ook 'n eetarea waar alle gaste saam kan kom en TV kyk. Daar is ook 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Grand Mike Guesthouse is naby winkels, restaurante en ander geriewe en besienswaardighede.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Grand Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 130 Bach street, Windhoek, Khomas
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 130 Bach street, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang