Grange Gardens Hotel
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Innes Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grange Gardens Hotel is in Durban geleë, net 1,4 km van Kings Park Stadion af. Die hotel spog met 'n buiteswembad en 'n terras met 'n uitsig oor die stad. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Verblyf word in 10 standaardkamers, 16 deluxe-kamers en 7 gesinskamers aangebied. Elke kamer beskik oor 'n TV, 'n privaat badkamer, en sommige kamers het elkeen 'n sitarea waar gaste na 'n lang dag kan ontspan. Die hotel spog met 'n 24 uur-ontvangsarea en gratis WiFi.
Besienswaardighede en geriewe in die omgewing sluit Kings Park Atletiekstadion, Moses Mabhida Stadion, uShaka Marine World en Suncoast Casino in. King Shaka Internasionale Lughawe is 30 km van die hotel af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Sidney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 27 Innes Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Grange Gardens Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Innes Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang