Granny's Country Cottage
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 91 Remhoogte Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Vanaf R1 760 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Granny's Country Cottage is in die rustige Skeerpoort geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die bekende Bill Harrop's Balloon Safaris. Die lieflike kothuis is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n rusbank met slaapplek vir 2 kinders. Die leefarea sluit 'n ekstra slaapbank vir 2 kinders in. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met sitplek.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis is gerieflik langs die Magaliesrivier geleë en bied volop buitelugaktiwiteite soos fietsry, stap, draf, voëlkyk en die natuurskoon verken. Motorfiets-entoesiaste sal dit ook geniet om al langs die talle paadjies te ry en die besienswaardighede in die area te ontdek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Andreas Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 58
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Portion 91 Remhoogte Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Gaste dink Granny's Country Cottage het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 91 Remhoogte Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang