Grant's Place
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Grant's Place is 'n selfsorghuis in Wildernis. Hierdie dubbelverdiepinghuis is ideaal geleë naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.
Dié eko-vriendelike vakansiehuis bied slaapplek vir 'n groep van 10 persone en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. 4 van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die vyfde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad of 'n stort, met 'n wasbak en toilet. Die volledig toegeruste kombuis het 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, 'n yskas, asook 'n wasarea met 'n skottelgoedwasser, 'n was-droërmasjien.
Ekovriendelike skoonmaakmiddels word voorsien om te gebruik. Die leefarea maak oop op die tuin, wat 'n braai-area het vir gaste om te gebruik. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir 2 motors om in te parkeer. Grant's Place is sowat 1 km vanaf die strand geleë, en 'n entjie se ry vanaf die paar restaurante en Milkwood Village Winkelsentrum in die dorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 8th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Grant's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang