Successfully reported

Grasdak Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lourens J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Ja, die verblyf was baie lekker en die mense is baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Sal weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marica G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Moderne gerief en tradisionele karakter. Ruim, skoon, stylvol en vriendelik. Tarentaal: Ons verblyf hier was werklik uit die boonste rakke. Van die oomblik dat ons aangekom het, is ons hartlik en uitsonderlik vriendelik ontvang deur die gasvrou – jy voel sommer dadelik welkom en gemaklik. Die kamer self is ruim en netjies, met ’n pragtige kombinasie van moderne afwerkings en antieke elemente soos die ou kas en houtmeubels wat karakter en sjarme toevoeg. Die linne was kraakvars en skoon, wat dadelik ’n gevoel van aandag aan detail gee. Die rooi stoel bring ’n moderne kleurspatsel wat die atmosfeer lewendig maak. Die badkamer is groot en modern, met ’n enorme stort en stylvolle teëls wat ’n gevoel van luuksheid skep. Die granietblad en moderne wasbak, tesame met die blaar-patroon muurpapier en dekoratiewe glas, gee ’n unieke en gesofistikeerde voorkoms. Alles was silwerskoon en gerieflik ingerig. Die kombuisie is prakties en volledig toegerus met ’n yskas, mikrogolf, ketel en netjiese kasruimte – ideaal vir selfsorg of langer verblyf. Die lugversorger is ’n groot pluspunt en sorg vir gemak in enige weer. Wat ons regtig beïndruk het, is die buitelugruimte. Die tuin is goed versorg, en daar is ’n braai-area en sitplek onder die bome wat ongelooflik gesellig is. Die swaai en die plaaslike dekor soos die ou melkkan en tarentaal-ornamente skep ’n warm, unieke plaasatmosfeer wat jy nie sommer elders kry nie. Altesaam is dit ’n plek waar moderne gerief en tradisionele karakter hand aan hand gaan. Ruim, skoon, stylvol en vriendelik – ons sou dit sonder twyfel aanbeveel vir enigeen wat ’n heerlike wegbreek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Excellent. Our stay was good. Zelda was friendly and assistance was given.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Very pleasant. Friendly, was clean, well-maintained property, would return. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Eienaar / gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Kom beslis weer daar slaap. Baie mooi plek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikileigh M
1 nag
4.6
Jun 2025

Great. Very clean and gardens immaculate. Overnight stay but worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Queen M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

It's a beautiful place and easy to find. We got to the venue late, around 9 pm, and we left early. We couldn't enjoy the place because we didn't stay long. Hopefully, next time I book, I will stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Refreshing and spacious. Very cosy, slept very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 244

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Hermalo Street, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19763737d52caa1a7f76a69a8fb813644115c8e737973a01cf9c3c9c1406378565e81e2d99c433e6de23eae1fca0a4fe9f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 26 Hermalo Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.631152646688 27.792747784061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang