Successfully reported

Grasshill Karoo Farmstay

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Peter B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Was good. I enjoyed the stay. The dirt road was a bit daunting with our Kombi, but it was worth the farm experience in the Eastern Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendi K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wanneer mense die ekstra myl loop, word dit 10 sterre. Wonderlik gebly! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Grasshill Karoo Farmstay
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste, voel soos familie.

Charmaine S
1 nag
5.0
Des 2024

Beste ooit. Ongelooflik lekker gekuier. Die stilte van die plaas aand is stil en rustig. Sal die plek aanbeveel. Mooi skoon en netjies. Amanda, baie dankie aan jou en jou man se hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Peaceful. Fabulous. A farm in the middle of nowhere. The perfect getaway, and an exceptional host and hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma Van Staden V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustige plaas atmosfeer. Ons het almal lekker gebly. Almal het die staproete geniet en ons het die bord speletjies op die stoep in die aand gespeel. Dit was lekker om weer weg van die dorp op 'n plaas te wees. Netjies, skoon en almal was vriendelik. Ons was verras met die lekkerste vars gebakte brood en tuisgemaakte beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Was werklikwaar brilliant. Diens was uitstekend en kinders dit baie geniet. Was werklikwaar brilliant. Diens was uitstekend en kinders dit baie geniet. Japie en Amanda is wonderlike mense en gasvryheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Grasshill Karoo Farmstay
Baie dankie, julle was wonderlike gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Grasshill Farm 156 Portion 3, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA992a9d85d99e0516fc60aa57606546520368e21e8f3c56aca0d3a9f6ed9a6179716a97519808c7d49fbef9da993fafe12fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 N9 Grasshill Farm 156 Portion 3 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.035976775556 24.816864822042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang