Grasshill Karoo Farmstay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N9, Grasshill Farm 156 Portion 3, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Grasshill Karoo Farmstay is 'n lieflike selfsorghuis op 'n pragtige Karooplaas, ideaal vir 'n gesin wat 'n rustige vakansie wil hê.
Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskassie. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en sluit ook 'n enkelbed in.
Buite kan gaste 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe geniet. Toegang tot gratis WiFi sowel as veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N9, Grasshill Farm 156 Portion 3, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Grasshill Karoo Farmstay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N9, Grasshill Farm 156 Portion 3, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang