Successfully reported

Waverleysrest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jenna M
1 nag
5.0
Okt 2025

Dit was perfek vir ons doeleindes. Die hele eenheid is keurig uitgelê. Dis ruim en luuks, maar tog gemaklik. Baie privaat en veilig ook. Definitief waarde vir geld. Vriendelike ontvangs en goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Waverleysrest
Dankie Jenna vir jou positiewe terugvoer. Marina

Janine V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Great. Was lovely. Friendly hosts, beautiful space and cozy atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giesela S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Besonders goeie verblyf. Ons het baie lekker gebly, die verblyf was luuks en baie smaakvol gemeubileer. Die omgewing is rustig. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Home away from home! Great stay at Waverlyrest, accommodation was perfect and the host was extremely friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

K H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Gerieflike eenheid met uiters gasvrye eienaars. Ons het baie lekker gebly - die eenheid het alles wat mens nodig het vir 'n kort of 'n langer verblyf. Baie goed geleë. Ek sal weer hier bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Rustigheid, veiligheid en waarde vir jou geld. Ja, dit was fantasties en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Netjies, veilig en goed geleë. Baie dankie, ons het baie lekker gebly by Gratia Apartment. Die woonstel is goed ingerig, netjies en veilig. Emma het elke dag vir ons kom skoonmaak en die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Gratia is goed geleë en naby aan winkels. Baie dankie, ons sal vir seker julle aanbeveel en weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Waverleysrest
Baie dankie, Karen, vir jou waardevolle review.

Rudi L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Stil, privaat, ruim en waarde vir geld. Baie rustig, goed geleë. Kon lekker afskakel na 'n dag se woelinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayno V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Goeie geriewe. Selfs beter as wat op die fotos vertoon word. Goeie diens. Gasvrye mense. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Absoluut fantasties. Dit is 'n pragtige plek en alles wat ons kon nodig kry, was daar. Sal vir seker hierdie plek aanbeveel. 'n Juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gerhard & Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 269

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 480
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 480
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 891 Codonia Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVb2GzMz05hamYUvaRbkUsD0WW5XRaayavZZjEDUxBn6cRk67X5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag, vir 4 mense 69 5 1 5 891 Codonia Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.696750508308 28.242389317791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang