Successfully reported

Greeff Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ricole S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. In 'n baie moeilike tyd waarin ons begrafnisreëlings moes doen, was die verblyf een aspek waaroor ons geensins bekommernis gehad het nie; alles was absoluut uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gia M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

An absolute gem of a find. We travel quite a lot and don't necessarily stay in B&Bs or guest houses, but when we do, we always look for something that is neat and clean. I have booked quite a few, and this place is a gem of a find. It is absolutely gorgeous, with great attention to detail. Lea-Ann has magnificent taste and design skill. She has outdone herself. You can even sign in to your own Netflix account if you want to. Well done! We will certainly be returning when we travel to NC again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elouise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

/10 - Die beste! Die beste verblyf wat jy kan kry in Kimberley. As jy instap, ruik jy hoe skoon dit is, met 'n lieflike gasheer wat ons ontvang het. Ek slaap nie weer by 'n ander plek in Kimberley nie! Dit is so luuks, privaat en veilig, en score ek dit beslis /10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian V
1 nag
5.0
Aug 2025

Lieflike plek met vriendelike gashere. Dis 'n lieflike selfsorgwoonstel met alles wat jy benodig. Lea-Ann het voor die tyd vir my baie nuttige inligting, soos restaurante, besienswaardighede en waar om inkopies te doen, gestuur en Thonie het kom inloer om te hoor of alles reg is. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kon heerlik uitgerus met reis voortgaan. Alle moontlike behoeftes vir 'n reisiger op die langpad word verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies, skoon, veilig en privaat. Die huis is goed toegerus. Dit was heerlik. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Baie veilig en naby hospitaal en mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joleen J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Weer, weer en weer. Wow! Dit was ongelooflik! Die plekke wat voorgestel is, die inloer om seker te maak ons is reg, die hulp wat aangebied is. Ek sal geen ander plek bespreek wanneer ons weer Kimberly toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie mooi en gerieflik. Baie netjiese lekker plekkie. Ons het vreeslik lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
1 nag
5.0
Jun 2025

Okay. Will not recommend if travelling with dogs, no lawn for pee's and poo's.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lea-Ann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 154

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 George Barrel Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10de936b0d62beeea7c85ab63df7fdd38e34bbc13ff19bbc7747fb3b266ec4f33baacf841da8e85ef6781c93f40a20b2767?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 137 5 1 5 27 George Barrel Street Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.753664563051 24.739454798229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang