Greeff Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 George Barrel Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Greeff Accommodation is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die hartjie van Hadison Park, Kimberley, en is ideaal vir 'n klein gesin of paartjies.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak, gasgeiser en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp, insluitend 'n kombuis, eetarea en sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Vermaaklikheidsopsies sluit in Netflix, YouTube en volledige DStv, met gratis WiFi en lugversorging ook beskikbaar. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele.
Die eenheid bied 'n privaat ingang, braaigeriewe en veilige parkering vir 2 voertuie agter 'n afstandbeheerde hek met elektriese heining.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lea-Ann Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 154
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 27 George Barrel Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Greeff Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 George Barrel Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang