Greeff Akomodasie 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 George Barrel Street, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Greeff Akomodasie 2 is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Hadison Park, Kimberley. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of paartjie.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n klerekas, met 'n skuifdeur wat na die buite-area lei. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste oopplan-kombuis met 'n konveksie-oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en sluit ook 'n stapelbed met 'n borrelbedbodem en 'n enkelbedblad in. Vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix, YouTube, volledige DStv-kanale en toegang tot WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n privaat braai-boma met buitesitplek, 'n skaduryke speelarea vir kinders en troeteldiere, en 'n trampolien. Die eiendom bied veilige, skaduryke parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n afstandbeheerde hek met elektriese heining.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lea-Ann Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 154
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 27 George Barrel Street, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Greeff Akomodasie 2 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 George Barrel Street, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang