Successfully reported

Gariep Inn

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1686 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Cynthia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very happy with our choice. Perfect for our overnight stop on our way to Gauteng. Very clean and easy to find. We had a great supper at the restaurant that is right next door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelik, veilig en vreedsaam. Baie lekker gebly. Skoon, netjies en veilige oornagplek. Sal beslis weer daar oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. It was a pleasure staying at Gariep Inn. Monica was wonderful to deal with. The rooms were clean, the food was amazing. Overall a wonderful experience, and will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag
5.0
Sep 2025

Verken die dam en omgewing. Baie beslis 'n plek om aan te beveel, baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Altyd goed. Die was ons 3de keer by Gariep Inn en elke keer was fantasties! Kamers is skoon en gerieflik. Parkering is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker geslaap, veilige plek. Sal vir seker mense gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfekte plek om oor te slaap oppad Mosselbaai toe. Rustige omgewing. Ons het die oorslaap in die eenheid geniet en sal weer van Gariep Inn gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie gerieflike huisvesting, rustige omgewing. Baie gerieflik, maklik te vind en vinnig gehelp. Uitstekend geleë langs grootpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het daar oornag en by die restaurant geëet. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon netjies met veilige parkeering. Skoon en netjies met veilige parkeering vir jou voertuig - alles wat nodig is vir 'n oornag op pad Kaap toe - restaurant op die perseel is 'n bonus en die kos is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1686

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1686 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang