Successfully reported

Green Ivy Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marlene N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Heerlik! Sal beslis weer by Green Ivy bespreek. My en my man se verblyf was baie lekker. Alles is skoon, netjies en die gasvrou is baie behulpsaam en net om die draai as iets meer nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent and friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhoda V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Excellent. Our driver said he did enjoy the stay at the Green Ivy Guest House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker! Die hoof foto is nie van die gastehuis nie. Nie van waar ons gebly het nie. Dit is egter verskriklik mooi en goed uitgelê. Baie goeie diens, netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Ek is vriendelik ontvang en het lekker gebly. Die kamer is ruim, pragtig en baie. Ek is vriendelik ontvang en het lekker gebly. Die kamer is ruim, pragtig en baie gemaklik. Persoonlik sou ek 'n tafel en stoel in die kamer wou hê (vir werk), maar dis nie vir almal 'n vereiste nie en was nie geadverteer nie. Die Wi-Fi was goed. In die kamer is die koffie-opsies beperk (instant cappuccino, slegs wit suiker, geen melk), maar daar is 'n ander vertrek waar daar blykbaar melk en meer koffie beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker, sal weer daar gaan oornag en enige tyd aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, was regtig vriendelik ontvang, die kamer was net soos beloof, alles het goed gewerk en ons het heerlik uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfonso N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Ek verlang altyd terug na Green Ivy. Green Ivy is die beste akkommodasie in Newcastle. Rustig, gerieflik en veilig. Alle fasiliteite is daar om my verblyf aangenaam te maak. Die eienaars is wonderlik bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Green Ivy Guest House
Thank you Alfonso for the lovely review. You are a fabulous guest. Always look forward to having you at Green Ivy.

Ralph C
1 nag
5.0
Jan 2025

Great stay. This is a hidden gem. I would absolutely recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Darren M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Pleasant stay, friendly and helpful staff. Overall, my stay was very pleasant. The staff were very friendly and helpful, the room was clean, and the surrounding garden was well kept and attractive. I especially enjoyed listening to the birds in the evening. WiFi was provided, which was great, although it was slightly intermittent. I would still happily recommend this guest house to my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Hilldrop Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0e83e8caafadbc92e9025faff314b8803cd178a0562a174f02cfdaaa60b4108789b49667a5436880e65e3af01884c68957e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 16 Hilldrop Road Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.794665059752 29.946398260119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang