Successfully reported
+40

Green Ivy Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Hilldrop Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Green Ivy Guest House is in Newcastle geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf op pad na Johannesburg en Durban.

Verblyf word in 4 gastekamers gebied. Elke kamer is ingerig vir 2 mense, die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer is toegerus met lugversorging, plafonwaaiers, satelliet-TV asook tee- en koffiestasies. Gerieflikheidshalwe word handdoeke voorsien.

Neem asseblief kennis dat die eienaar met hul troeteldiere op die perseel woon, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Green Ivy B&B het 'n omskakelaar. Alle elektriese geriewe soos Wi-Fi en satelliet-TV sal steeds beskikbaar wees.

Newcastle bied verskeie doendinge soos bergfiets-, voetslaan- en hardlooproetes, asook besienswaardighede soos die Ncandu Staatswoud Natuurreservaat, Fort Amiel en Vulintaba Gholflandgoed.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marlene N
Besigheidsreis
5.0
Heerlik! Sal beslis weer by Green Ivy bespreek. My en my man se verblyf was baie lekker. Alles is skoon, netjies en die gasvrou is baie behulpsaam en ...
Sien meer
Sep 2025
Wesley B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and friendly. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Rhoda V
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Our driver said he did enjoy the stay at the Green Ivy Guest House.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Madelene H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Die hoof foto is nie van die gastehuis nie. Nie van waar ons gebly het nie. Dit is egter verskriklik mooi en goed uitgelê. Baie goeie diens, n...
Sien meer
Jun 2025
Lelani C
Besigheidsreis
5.0
Ek is vriendelik ontvang en het lekker gebly. Die kamer is ruim, pragtig en baie. Ek is vriendelik ontvang en het lekker gebly. Die kamer is ruim, pra...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 16 Hilldrop Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Green Ivy Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Hilldrop Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0e83e8caafadbc92e9025faff314b8803cd178a0562a174f02cfdaaa60b4108789b49667a5436880e65e3af01884c68957e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 16 Hilldrop Road Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.794665059752 29.946398260119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang