Successfully reported

Green Olive Chalet

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Pierre G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lekke geslaap! Baie lekker gebly, vriendelik, behulpsaam en baie lekker bed en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Alles perfek. Pragtige kamer. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie veilig, aangenaam. Ek sal definitief weer daar bespreek. Baie lekker gebly en baie lekker koffie gedrink by die Village net langsaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Oornag verblyf. Green Olive Chalet, gemaklike beddens, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Veilige plek en uitstekend geleë naby alles. Jy kan rustig ontspan. Was baie vriendelik ontvang, vinnige proses om in te boek, plek is uitstekend geleë en alles is by jou, die kos by die restaurant op die selfde perseel is baie lekker. Kamers is baie netjies en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Gasvryheid van Theresa is puik en sy het alles gedoen om ons tuis te laat voel. Ons bly altyd lekker. Die enigste probleem was dat die foto op die webtuiste nie die eenheid is wat ons gekry het nie. Dis baie misleidend, veral as jy so ver reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Chantal B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Baie lekker. Geen probleme nie, baie gerieflik en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirna M
1 nag
4.6
Mei 2023

Gasvryheid en gemak uit die boonste rakke. Deon en Annalene het uit hul pad gegaan om ons gesin van 3 en 'n ouma baie welkom te laat voel. Ons kon heerlik ontspan in die mooi tuin en die kamers was gerieflik ingerig met goeie beddens en linne. Die spasie en die mooi kwekery/teetuin aangrensend was 'n heerlike toevlug gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steronie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Gerieflik vriendelik goeie waarde vir geld! Alles was netjies en goed ingerig. Alles wat jy nodig het is daar. Vriendelike ontvangs met die pragtigste rose in die kamer. Lugversorger en proppe vir al jou herlaaitoestelle en warmtange! Badkamer, kamer, kombuis is met baie sorg uitgelê en toegerus. TV en banke, baie spasie. Sal definitief aanbeveel! Baie dankie die aangenaamste uitslaap ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Innocentia M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

Perfect. Loadshedding is a problem, I know, if the guesthouse can get a generator because we could not even bath in the morning due to loadshedding, otherwise everything was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 229, Derdepoort, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51d75823494af987a26ab73efddc896df58e23576a7f4c7aba74ebb2bcbf7e12cd285af82dd58f8fd008d14dc70bedbde14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 Plot 229 Derdepoort 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.681383333333 28.30805
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang