Successfully reported

Green Whisper Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 188 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stefanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Daar word so baie moeite gedoen en eienaars dink aan alles om 'n mens se verblyf aangenaam te maak. Die plekkie is ook baie privaat met jou eie parkering en ingang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aniza O
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlik en rustig. Fantastiese privaat plekkie netjies en skoon met alle basiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies! Baie veilig en rustig. Sal hulle vir seker aanbeveel. Baie lekker gebly, voldoen aan alles wat jy mag nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Veilige verblyf met alles wat jy nodig het. Veilige verblyf met alles wat jy nodig het. Gladde intekenproses met duidelike aanwysings. Die kaasbord was 'n heerlike verrassing. Netjiese eenheid met werkplek en 'n sitarea. Daar is vir seker gemaak dat ek lekker warm kon slaap in die Hoëveld se koue. Ek kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelize J
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

‘n Pragtige plekkie met onderdak parkering. Het heerlik hier tuis gegaan. Manie het vroegtydig alle inklok inligting gestuur. Ons was begroet met snoepgoed in die kombuis en 'n sjokolade langs die bed. Die warmkombers was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing. Amazing! Real value for money. Definitely recommend this place to anyone. I will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantastiese verblyf met baie ekstras. Wow! Weet nie waar om te begin. Hierdie is regtig meer as waarde vir jou geld. Skoon, netjies en baie ruim. Met alles wat ons nodig gehad het, en nog meer. Veilig en baie sentraal vir ons gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Altyd lekker om hier te bly, mooi skoon en baie gerieflik. Ons is gereelde gaste, en alles is altyd 100 persent as ons kom. Dankie vir die elektriese kombers op die bed, ons het lekker warm en snoesig geslaap met die koue weer. Dankie vir die melk en water in die yskas en die ander bederfies. Ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflike selfsorg eenheid met alles in om jou 'n gerieflike verblyf te verseker. Altyd lekker om hier te bly. Dankie dat julle die heater vir ons aangesit het voor die tyd, dit was ysig koud buite en lekker warm binne. Ons waardeer altyd die snacks, vars melk, bottel water, koffie, tee en beskuit. Dankie vir 'n lekker verblyf, sien julle oor 2 weke weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Onverbeterlik. Baie dankie vir julle pragtige plek en al die ekstra bederfies in die kamer. Nog groter dankie vir julle hulp om die DSTV vir my pa op te stel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 192

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 410 Herby Currer, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 188 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang