Successfully reported
+9

Green Whisper Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 410 Herby Currer, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Whisper Cottage is 'n moderne kothuis wat tot 2 mense in die stil woonbuurt Garsffontein in Pretoria kan akkommodeer.

Die oopplan-kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n klein sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix, YouTube, Disney+ en WiFi-toegang.

Die kothuis bied gerieflikheidshalwe onderdakparkeerplek. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon, en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die eenheid word op weeksdae gediens, maar sluit naweke uit.

Green Whisper Cottage is 1,5 km vanaf Life Faerie Glen Hospitaal, 2 km vanaf Sun Arena en 3 km vanaf Menlyn Maine winkelsentrum.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 188 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stefanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Daar word so baie moeite gedoen en eienaars dink aan alles om 'n mens se verblyf aangenaam te maak. Die plekkie is ook baie privaat m...
Sien meer
Okt 2025
Aniza O
5.0
Heerlik en rustig. Fantastiese privaat plekkie netjies en skoon met alle basiese geriewe.
Okt 2025
Linda V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies! Baie veilig en rustig. Sal hulle vir seker aanbeveel. Baie lekker gebly, voldoen aan alles wat jy mag nodig kry.
Aug 2025
Mari S
Besigheidsreis
5.0
Veilige verblyf met alles wat jy nodig het. Veilige verblyf met alles wat jy nodig het. Gladde intekenproses met duidelike aanwysings. Die kaasbord wa...
Sien meer
Aug 2025
Anelize J
5.0
‘n Pragtige plekkie met onderdak parkering. Het heerlik hier tuis gegaan. Manie het vroegtydig alle inklok inligting gestuur. Ons was begroet met snoe...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 192

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 410 Herby Currer, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Green Whisper Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 410 Herby Currer, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 188 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang