Successfully reported

Green Willows Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Adri U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Enjoyable. Value for money. We enjoyed the stay. Clean and convenient. Good interaction with lodge management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik, rustig, vriendelik, skoon, en 100% aanbeveel. Ons het ’n heerlike tyd by die gastehuis gehad! Die plaas-atmosfeer maak dit ekstra spesiaal, met ’n paar oulike perde wat die ervaring nog meer uniek maak. Die bestuurder is ongelooflik vriendelik en behulpsaam, en die kamers was baie skoon en netjies. Ons het regtig niks tekortgekom nie. Ek kan dit met volle vertroue aanbeveel – 100% ’n plek waarheen ons weer sal teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda And Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gasvrye personeel wat jou sommer baie tuis laat voel. Pragtige plekkie. So rustig, dit voel of jy in 'n ander land is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Skoon, netjies. Baie vriendelike mense. Baie mooi natuur omgewing en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kay-lee M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Verkies net 'n aircon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Relaxing and comfortable. Really lovely stay. Beautiful setting and really relaxing. The host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carina L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Was 'n heerlike oornag wegbreek uit die stad. Heerlik gebly. Was wel koud en 'n elektriese kombers of verwarmertjie sou help om die temperatuur bietjie op te stoot. Die verwarmerpaneel teen die muur was nie regtig doeltreffend nie. Die badkamerkraan het bietjie aandag nodig. Spuit 'n dun, skewe straaltjie by die koppeling uit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Netjies. Rustige atmosfeer. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Candi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Lovely establishment, very simplistic with quiet surroundings. Amazingly tranquil and serene. We really enjoyed our stay and would definitely recommend the guesthouse to anyone who wants a quiet and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deirdre
Green Willows Guest House
Hi Candi, I am so glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon. Kind regards, Deirdre

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Skoon en netjies, kort hier en daar instandhouding. Lekker, dankie. Sal graag die plek in die somer wil sien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11a Mill Lane, Skeerpoort, Hartbeespoort, 2016, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDA3OWIxLWRkNDctNDM1My1iYjFkLTc1ODhiMTM5ODcxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 11a Mill Lane Skeerpoort 2016 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.781341303845 27.764987349474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang