Successfully reported

Greendoor Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.4
Veiligheid
3.9
Sibusisiwebridget D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Outstanding. We were in transit to eSwatini, Mahamba. We had a really great stay at this establishment. The place was clean and beautifully decorated. It felt like a home away from home. The ladies that received us were also welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Greendoor Guesthouse
Good day. Thank you for your feedback, hope to see you again. Regards, Greendoor reception

Ronel S
1 nag
5.0
Mei 2025

Tot volgende maand. Altyd heerlik om hier te bly. Goeie ligging, skoon kamers en al die geriewe wat jy nodig het vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Als netjies en goed versorg! Diens was regtig goed selfs op die 25 Des! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
1 nag Saam met vriende
2.8
Jan 2020

Sleg slaap as gevolg van te veel trokke wat verby ry. Glad nie aangenaam. Ligging is regtig sleg. Kwotasie en invoice het nie ooreengestem; prysverskille. Het ontbyt bespreek op die webtuiste en moes toe nog R50 ekstra per persoon betaal. Was nie aangename ervaring.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2019

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Letitia S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2017

Presies wat ons wou gehad het. Greendoor Guesthouse was presies wat ons wou hê. Ons het plek nodig gehad om oor te slaap sodat ons 'n ooievaarstee kan bywoon in Driepan. Dit was in die begin van die dorp geleë, so dit was maklik vir ons om in en uit te kom. Dis naby winkels en restaurante. Ons het heerlike ontbyt gekry in die oggende. Die slaapkamer was toegerus met 'n TV, asook baie tweepuntproppe vir ons selfoonherlaaiers. Daar was genoeg ekstra komberse vir die koue aande. Die dame was ook baie gasvry en vriendelik en ons het sommer gou gevoel soos een van hulle.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

David D
Kort verblyf
3.2
Jul 2017

Netjies en skoon met vriendelike en hulpvaardige personeel. Die gastekamer voldoen aan die verwagte standaard: Die kamer was skoon en netjies en alles werk reg. Ons ontbyt was goed voorberei en aangenaam. Die personeel is vriendelik en bedagsaam. Net een iets pla: swaar vragmotors ry deurnag in die straat en as mens nie so iets gewoond is nie kan dit jou wakker hou.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.2
Des 2017

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Victor K
Kort verblyf
4.6
Okt 2016

Pragtige tuine. Kan miskien kyk na yskassies in kamers. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Greendoor Guesthouse
Dankie vir die voorstel; sommige kamers het dit reeds. In die kombuise is daar wel yskaste vir gebruik deur gaste. Dankie vir jou terugvoer. Elbie

Ceciel E
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2016

Baie aangename verblyf. Die ontvangspersoneel was baie behulpsaam met ons aankoms, ons het baie lekker gebly en die voertuig was ook veilig - ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elbie
Greendoor Guesthouse
Good day, Thank you for your output we really appreciate that. we promise to do better than that. Regards Green Door Management

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Elbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Market Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MDQxOWY1LTE1NGQtNDllNC1hNDJlLTRlZjBkM2UxZWQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 1 Market Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.994817606156 30.797303617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang