Greendoor Guesthouse
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Market Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Greendoor Guesthouse bied gerieflike verblyf in individueel versierde en suite-kamers in die historiese dorpie Piet Retief.
Die en suite-kamers is toegerus met TV's, elektriese komberse en WiFi, en sommige kamers is ook toegerus met yskassies. Gaste het toegang tot 'n 24-uur-selfdienskombuis vir tee en koffie, asook 'n Lapa met braaigeriewe. Daar is ook 'n wasgoeddiens en onderdakparkeerplek met 'n elektriese heining. Gaste is welkom om van die braaigeriewe in die tuin gebruik te maak.
Die verblyf maak voorsiening vir beide klein en groot groepe, en bied ook konferensiegeriewe. Besoekers aan die area kan skilderagtige roetes, voëlkyk en gholf geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Elbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Market Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink Greendoor Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Market Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang