Greendoor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 111 Honeysucker Drive, Kouga, 6360, Oos-Kaap
- Vanaf R974 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Greendoor is 'n knus selfsorgwoonwa met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kouga, Gamtoos-mond, geleë. Dit bied die perfekte verblyf aan gaste wat op soek is na 'n unieke ervaring naby die natuur en die Gamtoosrivier met die strandmeer voor hul deur.
Die eenheid het slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n aparte buitebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is nog 2 enkelbeddens in 'n tent.
Die woonwa beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Verder is daar 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe en buitesitplek. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal gerieflik naby restaurante, geriefswinkels en 'n kinderspeelpark wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 111 Honeysucker Drive, Kouga, 6360, Oos-Kaap
- Gaste dink Greendoor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 111 Honeysucker Drive, Kouga, 6360, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang