Greenfields Farm Stay
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Van Stadens Gorge Road, Slipperfields, Gqerberga (Port Elizabeth), 6020, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Greenfields Farm Stay is 'n ideale toevlugsoord wat deur welige groen velde en asemrowende landskappe omring word en aan die voet van die Lady Slipper-berg in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is.
Dié gastehuis bied verblyf in 5 goed ingerigte kamers, met privaat badkamers. Die kamershet gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Daar is ook ander geriewe soos haardroërs, 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eet- en vermaakarea. Van Stadens Wild Natuurreservaat is 4,6 km ver en Maitland Beach is 18 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tessa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 13 Van Stadens Gorge Road, Slipperfields, Gqerberga (Port Elizabeth), 6020, Oos-Kaap
- Gaste dink Greenfields Farm Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Van Stadens Gorge Road, Slipperfields, Gqerberga (Port Elizabeth), 6020, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang