Successfully reported

Greenfields Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tian V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Fantasties! Ons het baie lekker hier gebly. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die kamer is netjies en skoon. Die kos is heerlik. Gaan beslis weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enock
Greenfields Guest House
Goeiedag Tian Baie dankie vir die komplimente en positiewe terugvoer! Ons waardeer dit baie en is so bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het. Ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom! Baie dankie vir jou ondersteuning! Geniet jou dag en week!

Michelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Dit was 'n perfekte wegbreek vir een aand. Ons was 'n ander kamer aangebied en aangenaam verras. Alles was puik. Het baie lekker gebly. Baie dankie aan Aaron vir sy vriendelike verwelkoming by ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enock
Greenfields Guest House
Hi Michelle Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Dis vir ons baie lekker om te hoor dat jy die verblyf by ons geniet het. Gelukkige gaste en goeie diens is ons grootste prioriteit. Dankie dat jy ons dag gemaak het. Ons hoop om jou binnekort weer terug te verwelkom! Geniet jou week!

Duppie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Great. Very pleasant. The people are very friendly and willing to go the extra mile when needed. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izanne O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Pragtige plek! Skoon en netjies met 'n baie oulike restaurant! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Enock
Greenfields Guest House
Hi Izanne Baie dankie vir die wonderlike resensie en hoë telling! Gelukkige gaste is ons grootste prioriteit, so jy het ons dag gemaak! Baie dankie! Ons hoop om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom!

Daan M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Baie lekker. Dit was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Enock
Greenfields Guest House
Goeiedag Daan Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit uit ons harte! Ons is so bly om te sien dat jy jou verblyf by ons geniet het! Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier asb. gou weer! Geniet jou dag en week!

Monica S
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Lekker gebly. Gerieflik en personeel vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was ook lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Enock
Greenfields Guest House
Goeiedag Monica Baie dankie vir die positiewe resensie en komplimente! Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf, die diens en ontbyt by ons geniet het! Dankie vir jou ondersteuning! Ons hoop om jou binnekort weer by Greenfields terug te verwelkom!

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2025

Gevoel of ons in iemand se motorhuis wat omskakel is bly! Die toilet wat gerieflik nie op die fotos was nie was n toilet met n afskorting! Kragproppe vir TV wat op n hangkas was werk nie hulle het 'n draad onder ons bed laat loop om die ketel te laat werk gesit! Veiligheid? Vir R2980? Vier ster? Ontbyt dag een was n halfgebakte bagel met n relish wat onsmaaklik was. Dag twee liewer gemis. Haal asb van die webtuiste af my besigheid gaan iewers anders.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Enock
Greenfields Guest House
Goeiedag Johan Dankie dat jy die tyd neem om vir ons terugvoer te gee. Dit is vir ons baie teleurstellend om te hoor dat jy nie jou verblyf by ons geniet het nie. Die kamer waar julle gebly het, is beslis nie 'n motorhuis wat omskep is nie; dit kyk uit op ons swembad. Ek is nie seker hoe die karre bo-oor die swembad sou ry nie =) Dis ons rolstoelvriendelike kamer, en daarom die oop plan badkamer met baie spasie sodat ons rolstoelgaste maklik en gerieflik kan rondbeweeg sonder versperrings. Ons het 'n verskeidenheid verskillende kameropsies om van te kies, en dalk was die kamer nie die regte opsie vir jou nie. Ons sou jou graag skuif na 'n ander kamer indien daar een beskikbaar was en jy dit onder ons aandag gebring het dat jy nie van die kamer hou nie. Die koste vir die kamer is R1490 vir 2 persone, insluitend ontbyt. Die bedrag wat jy noem, was vir 2 aande. Die TV is nie op die kas geplaas nie; dit is netjies met 'n TV-hak (bracket) geïnstalleer. Ek is nie seker wat die probleem hiermee was nie. Op jou verwelkomingsbriefie en die inligtingsbrosjure in die kamer, asook op 'n bordjie teen die muur, vra ons dat gaste ons enige tyd kan skakel of laat weet as hulle enigiets in die kamer benodig. So as ons geweet het dat jou elektriese proppe nie werk nie, kon ons dit dadelik hanteer; dit het slegs ge'trip' by die skakelbord. Ons gastehuis se totale elektriese stelsel is 3 weke voor jou aankoms totaal oorgedoen met nuwe skakelborde, ekstra batterye vir die solar, ens. Ons kry ongelooflik baie komplimente oor ons kos omdat alles vars en met liefde gemaak word elke dag. Die feit dat jy nie van die bagelontbyt gehou het nie, kan dalk net 'n verskil in smaak wees wat ons respekteer. Jy kon net vir 'n ander opsie gevra het; ons sou dit enige tyd vir jou vervang. Dis een van ons gaste se gunsteling opsies - bagel met spek, 'n eier, kaas, guacamole en salsa. Deur nie die volgende oggend se ontbyt te kom eet nie, het jy uitgemis op 'n fantasties vars gebakte omelet! Ons besef dat elke gas hul eie voorkeure het. Ons gaan altyd uit ons pad uit om die beste diens en geriewe aan ons gaste te gee; dit is ons hoofdoel hier by Greenfields.

Franjo V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lekker. Het lekker gebly by Greenfields.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Business. Baie skoon netjiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Enock Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Fore Street, Alberton, 1449, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlYzMwNTdjLTBlMDEtNDVhZC05M2JjLWFkMmU2OGZjMWNkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 47 Fore Street Alberton 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.265806 28.106031
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang