Successfully reported

Greenfire Umdloti Bed & Breakfast

Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 8
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
12 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die moderne kamer front na die see en het 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n plafonwaaier. Daar is 'n skuifdeur wat na die balkon met 2 stoele lei waar gaste die see-uitsig kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Kinders tussen 8 en 12 betaal 60% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061e8c3688e6a19330b058e7174f66237d3cb67975d7ef34525005fc3a001774d95e6dc2c9bdf3cbe15a205c5d61d1771458?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 76 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.655295008877 31.125833893254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang