Greenfire Umdloti Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 36 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Greenfire Umdloti Bed & Breakfast is in die stil kusdorpie Umdloti, net 10 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Die verblyf is letterlik op die strand en het 'n uitsig oor die branders van die Indiese Oseaan en skoon, wit sand. Dit is die ideale wegbreek vir diegene wat die ongerepte strande en ander besienswaardighede van KwaZulu-Natal se Noordkus wil verken, sonder om in die besige toeriste-areas te woon.
Daar is 12 Standaardkamers en elke kamer front na die see toe. Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n plafonwaaier. Elke kamer het skuifdeure wat na die balkon met 2 stoele en 'n see-uitsig lei.
Die verblyf het direkte toegang tot die strand, 'n getypoel en 'n varswater-strandmeer.
Dit is stapafstand vanaf verskeie restaurante en 'n klein winkelsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 44
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 76 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Greenfire Umdloti Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang