Greenfire Game Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off R40, Oliphants West Gate, Balule Nature Reserve, 1390, Limpopo
- Vanaf R12 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Greenfire Game Lodge is op 'n 50 000 hektaar-perseel wat deur die Balule Natuurreservaat langs die Krugerwildtuin besit word. Die klein luukse lodge is geïsoleer en in 'n heeltemal natuurlike omgewing op die oewer van die Mohlabetsi-rivier. Geen moeite word ontsien nie en die ervaring is persoonlik en ontspannend.
Die verskeidenheid plantegroei in die reservaat sorg dat goeie wildsbesigtiging gewaarborg word, en naas die Groot 5 is die lodge veral trots op die oorvloed voëllewe en kleiner soogdiere wat deur die rivierwoud en oop vlaktes aangetrek word. Die lodge se gekwalifiseerde personeel sal die ingewikkeldhede van die bos in detail verduidelik.
Verblyf is beskikbaar in chalets, elk met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die chalets is van mekaar op die oewer afgesonder en spog elk met 'n uitkykdek.
'n Sentrale lodge-area bied panoramiese uitsigte vanaf die skaduryke stoep, 'n gemaklike sitkamer en 'n sondek met 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 44
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off R40, Oliphants West Gate, Balule Nature Reserve, 1390, Limpopo
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off R40, Oliphants West Gate, Balule Nature Reserve, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang