Successfully reported
+9

Greenpoint Mews

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley Road, Green Point Mews, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Greenpoint Mews is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Plettenbergbaai. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie aangesien dit binne maklike bereik van gewilde strande en die middedorp is.

Dié woonstel op die grondvloer bied gemaklike slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die tweede badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Hierdie leefarea maak oop op 'n omheinde balkon met gemaklike sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie kompleks is binne maklike bereik van baie winkels en restaurante in die middedorp sowel as die strand. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Piesang Valley Road, Green Point Mews, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 6 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley Road, Green Point Mews, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f98ae9bb4057346b64650d1bbdc254a95fba1408d0451fb35fcfad2d9b044edb69b5cc31fdf207c436462f37e1f6b5b4eb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 4) Piesang Valley Road Green Point Mews 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.062550143428 23.36783022104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang