Greenside Living
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Greensideweg, Greenside, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Greenside Living bied lieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom wat grens aan die Parkview Gholfklub in Greenside, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende omgewing kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 'n kothuis op die grondvloer en 'n ateljeewoonstel op die boonste verdieping, elk met hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Daarbenewens sluit beide eenhede gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV vir die gaste se vermaak in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan privaat buite-areas met sitplek, 'n gedeelde swembad en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 35 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Johannesburg Botaniese Tuine, die Universiteit van Johannesburg en verskeie gholfbane en parke.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 51 Greensideweg, Greenside, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Greensideweg, Greenside, Johannesburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang