Greenway Woods 27
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage Drive, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Greenway Woods 27 is 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n veilige oord in White River Country Estate, net langs die R40 en is net 36 km vanaf Kruger Nasionale Park.
Dié eenheid kan 'n maksimum van 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, sowel as 'n wasdroër-kombinasie, beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n werkstafel asook 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Buite die eenheid is 'n ingeboude braai waar gaste kan ontspan of hulle kan afkoel in die gemeenskaplike swembad in die oord.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Elandie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Vintage Drive, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Greenway Woods 27 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage Drive, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang