Successfully reported
+11

Grey Heron @ Wilderness Metanoia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silver River Street, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Grey Heron @ Wilderness Metanoia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Wilderness Heights, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en het ook sy eie en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.

Ontspan op die ruim patio met 'n ingeboude braai, perfek vir skemerkelkies of om net die rustige uitsigte te geniet. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad en Lapa-area op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Silver River Street, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silver River Street, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d36657c3750270b889287adc98c617c813156084852ee2c3c0d0efc976379335724530fe001af5b635dc2015bef6c385527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) Silver River Street Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.966747714841 22.571002484248
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang