Grey Herons Rest
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 5th Ave, Riversbend, Boesmansrivermond, 6190, Oos-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grey Herons Rest bied 2 bekoorlike selfsorgeenhede met 'n uitsig oor die Boesmansrivier in Riversbend. Dit is die ideale wegbreek in die natuur vir gesinne en vriende.
Die East Wing bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en daar is ook 'n gastetoilet. Die leefarea het sitplek en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die West Wing bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die leefarea het 'n slaapbank en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasmasjien. Die leefarea het sitplek en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Beide eenhede lei na 'n groot dek met 'n gedeelde plonspoel, braaigeriewe en pragtige uitsigte. WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die verblyf is naby winkels, restaurante, die rivier en strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rowene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 64 5th Ave, Riversbend, Boesmansrivermond, 6190, Oos-Kaap
- Gaste dink Grey Herons Rest het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 5th Ave, Riversbend, Boesmansrivermond, 6190, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang