Successfully reported
+16

Grey Inn Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Ben Pienaar Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2523, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grey Inn Accommodation bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Van Der Hoff Park, Potchefstroom. Dis ideaal geleë naby die middedorp, Mooirivier Mall en die N12.

Die gastehuis het 2 kamers en elke slaapkamer is geskik vir 2 gaste. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Die slaapkamer het oorgenoeg kasspasie en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het sonpanele om nie deur kragonderbrekings geraak te word nie en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Roxane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16 Ben Pienaar Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2523, Noordwes
  • Gaste dink Grey Inn Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Ben Pienaar Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2523, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2166cbe9668be22ac0d567f33214a08630e611aabaafbe112d02e8f3df13c9bfae565d750066c7db89fde436da493a8661f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 16 Ben Pienaar Street Van Der Hoff Park 2523 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7051206 27.1105959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang