Grey Lourie Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Jan Rossouw Avenue, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R710 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grey Lourie Gastehuis is in Zeerust, 'n klein plaas- en myndorpie in die hartjie van die bosveld geleë. Die dorp spog met 'n verskeidenheid natuurlike en historiese besienswaardighede, en is naby Botswana-grens geleë.
Die bekoorlike gastehuis kan tot 18 gaste akkommodeer in 'n keuse van óf 5 dubbelslaapkamers en 4 2 enkelslaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Elke slaapkamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV met toegang tot DStv en WiFi, 'n verwarmer en yskassie.
Die perseel het 'n bistro-restaurant waar gaste heerlike maaltye kan geniet terwyl braaigeriewe op versoek voorsien kan word. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar.
Zeerust word omring deur wildlodges en is naby die Madikwe Wildreservaat geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Linette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Jan Rossouw Avenue, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink Grey Lourie Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Jan Rossouw Avenue, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang