1187 Greyroof Lodge @ Highland Gate
- Soos Gesien op Instagram
-
Kapasiteit: 14 persone
12 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 1187, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R10 100 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
1187 Greyroof Lodge @ Highland Gate is 'n kontemporêre selfsorghuis in Highland Gate Gholf- en Forellandgoed, Dullstroom. Dit is geleë op die hoogste punt aan die noordekant van die landgoed en bied uitstekende uitsigte oor die gholfbaan en die omliggende platteland. Dit is ideaal vir 'n groot gesin, 'n groep vriende of gholfspelers wat 'n rustige vakansie weg van die besige stad soek.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir 12 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 6 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 2 driekwartbeddens. Vier van die badkamers is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende badkamers elk net 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis het 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, 'n sentrale eiland met stoele, sowel as 'n opwaskamer. Die sit- en eetareas het genoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die pragtige uitsigte oor die gholfbaan en die omliggende platteland bewonder. Die leefarea beskik ook oor 'n dubbelsydige ingevoerde kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met 'n volledige reeks DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea het stapeldeure wat oopmaak na 'n ingeslote patio met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar, en gaste sal ongeveer 100 meter van die klubhuis af geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot 1187, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink 1187 Greyroof Lodge @ Highland Gate het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 14 persone
12 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 1187, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang