Greystone Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Greystone Cottage is 'n bekoorlike grasdak-kleihuis met lieflike berguitsigte en 'n groot tuin. Hierdie eenheid is in die middel van McGregor geleë, naby Edna Fourie-galery en 700 m van die kerkgebou af.
Dié kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die eetarea het 'n klein etenstafel en stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar.
Dié dorp bied verskeie wynlandgoedere en wingerde, stap- en voetslaanroetes, en 'n verskeidenheid besienswaardighede wat gaste kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Charl & Jolene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang