Successfully reported

Grobler's Haven Self-Catering Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anel V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Gemaklik, netjiese eenheid in veilige area naby hospitaal. Gemaklike, netjiese selfsorgeenheid 3 min van Life Groenkloof hospitaal af. Stil en in baie veilige area. Was baie behulpsaam en vriendelik. Sal eenheid beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The stay relieved us of some of the stress during the wife's operation. Thanks, Mac, for your friendly welcome and checking up on our needs. To Yolandi for sorting out a problem at 04:30 in the morning during a power outage, and to Johan for taking time out from his day job to say goodbye.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

June B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goed gerus en beveel hulle beslis aan. Heerlik gebly, baie gawe gasvrou en werkers wat uit hul pad gegaan het om my verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sentraal en gerieflik. Gemaklike verblyf en vriendelike gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niekie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie mooi woonstel, netjies. Baie mooi eenheid, goed geleë. Trap na boonste vlak voel onveilig, TV werk nie onder nie, bo skakel net aan, geen vermaak nie of DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Grobler's Haven Self-Catering Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly om te hoor dat jy die eenheid mooi en goed geleë gevind het. Ons wil graag die volgende punte aanspreek en verduidelik: Trappe: Ons neem jou kommentaar oor die trappe baie ernstig op. Die struktuur word gereeld nagegaan en voldoen aan alle veiligheidstandaarde. Vermaak: Soos ek vir jou oor die foon verduidelik het, ons bied nie DStv aan nie, maar ons het wel Netflix en Showmax wat ingesluit is vir gratis gebruik. TV's: Albei slim-TV's is ten volle funksioneel en ons het 'n maklike gids beskikbaar om aan te meld by die stroomdienste. Ek was selfs bereid om vir jou te kom wys hoe om met die TV's te werk, maar jy het dit ongelukkig van die hand gewys. Ons is jammer dat die vermaakopsies nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ons waardeer die terugvoer, want dit help ons om ons gaste se ervaring voortdurend te verbeter.

Kenneth L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Sal beslis weer by Groblers Haven oorbly indien weer na Pretoria gereis word. Ek het een aand oorgebly voor hospitalisering by Life Groenkloof Hospitaal, my gade en dogter het verder daar gebly om my gereeld te besoek. Die ligging en gerief is perfek indien pasiënte en familie van ver af moet reis vir hospitalisasie, of enige ander rede om in Pretoria oor te bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ester M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie tevrede. Alles was gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mashudu R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Beautiful, quiet and peaceful place. Peace of mind. Clean and great hosting. Very beautiful and tranquil place. So refreshing after a busy day of work. Very clean and peaceful. Best stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amos M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

We enjoyed staying. The backup for loadsheading was helpful. All thanks to Yolandi she was a darling. We had a good stay. I will recommend to a friend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Grobler's Haven Self-Catering Cottage
Thank you Amos. It was a great pleasure in having you stay with us!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Frans Oerder Street, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA467f234a02e333acd3f43545b92f50798cba81552f1abfb00e07e6448c979251adfcb21efa527a7c5de51e563ab8fb17e2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 3 mense 9 5 1 5 91 Frans Oerder Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.775785676682 28.221158915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang