Successfully reported

Groenewalds Haven

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike rustige kuier. Skoon, netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Baie dankie vir die goeie terugvoer, waardeer!

Rudolf M
1 nag
5.0
Aug 2025

Kamer was netjies en skoon. Die tweede keer dat ek daar oorslaap. Kan aanbeveel. Baie lekker gebly. Gasvrou altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Baie dankie vir die goeie terugvoer, waardeer!

Jaco J
1 nag
5.0
Aug 2025

Gelukkig. Alles was netjies en in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

5 star comfort sometimes comes in small packages. This place is a gem. My dad has stayed at this place on and off for almost a month. He continues to call it his 5 star stay because of the way he's comfortable there. He loves the place and the kindness of the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Thanks for the great review, Yolande! Appreciated! Your dad is a five-star guest; it was such a pleasure hosting him!

Annemarie R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Dit was baie aangenaam om by Groenewalds Haven te bly. Dis als wat ek wou hê. Die verblyf was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, waardeer!

Anri M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Great place. Great place to have a stay in. The room I was staying in was great for one person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, waardeer!

Leatita N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Awesome and beautiful. I really enjoyed my 2 days' stay. It is very central to all restaurants and shops. Very peaceful and cosy room with all needed to make my stay pleasant. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Leatitia. Ek waardeer dit baie! Dit was lekker om jou as gas te hê!

John A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker, gerieflik en netjies en baie mooi. Heerlik gekuier. Ruim, pragtige kamer en aparte badkamer. Luuks en toegerus met meer as nodig. Skoon, netjies en gerieflik. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Veilige onderdak parkering. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Baie baie dankie vir die mooi boodskap, waardeer! Was baie lekker om julle hier te kon hê!

Willem F
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Ek het baie lekker gebly en sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Baie dankie vir die goeie terugvoering, waardeer!

Ricus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Puik! Netjies, en gerieflik. Alles in werkende toestand. Ons het lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Groenewalds Haven
Hi Ricus, dankie vir die wonderlike terugvoering, waardeer opreg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 550
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Eugene Marais Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c33a249baa1596db2dcc1b275e966cab88bbd45a4c9e268f0a985761b54364bf24d9ab9b1802bfe3e5fc71de6d14afbf9e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 1 mens 38 5 1 5 11 Eugene Marais Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4780846 30.9510831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang