Successfully reported

Blombos Self-catering House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ineke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ontspan en braai met berg en see uitsig. So ruim en goed toegerus met genoeg privaatheid, maar tog nie afgesonder. Uitsig oor die berge en die see so mooi, nie verwag om die see so mooi te hoor ook nie, so dit was 'n bonus! Blombos is so ruim en baie goed toegerus. Pad is goed en toeganklik vir enige voertuig. Ons het 'n wonderlike paar dae gehad en beplan om weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mathilda
Blombos Self-catering House
Hi Ineke Baie dankie vir julle terugvoer! Ons is so bly julle kon die rustigheid en natuurskoon ten volle geniet. Dit is fantasties om te hoor dat julle beplan om weer te kom kuier – ons sien uit daarna om julle weer hier te hê!

Wesley P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Absolutely amazing stay, from the accommodation to the views and farm experience. Absolutely amazing stay, from the accommodation to the views and farm experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie dankie, ons het dit vreeslik geniet! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beautiful farm stay! Only spent one night, will definitely be back again. The only thing some guests might complain about is the gravel roads leading to the establishment, it needs some attention. We were in a bakkie so it was okay (might also have been all the rain).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose-marie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Quiet and peaceful, perfect place to relax and enjoy nature. Beautiful and comfortable little house, friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zuretha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Awesome plek! Groeneweide het die beste van die plaaseffek met berge in agtergrond en fynbos, met die see voor jou. Die huis is ongelooflik mooi ingerig en jy voel tuis en die groot stoep met braai is heerlik met uitsig op dammetjie en see. Heerlik gebly en plek so netjies, was 'n voorreg om daar te bly. Was 'n awesome kuier op 'n mooi plek met fynbos en plaasatmosfeer - het heerlik gerus. Moes net langer bly, maar sal volgende keer. Dankie, Groeneweide. Julle het 'n wenresep! Sal weer kom kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rustig en baie lekker. Baie mooi plek, netjies. Ons het lekker gekuier. Kort dalk net 'n TV in die leef area. Die natuurskoon en uitsig, een kant teen die berge en voor van die stoep na die see is regtig pragtig. Veilig vir kinders en ons het dit regtig baie geniet. Ek is regtig vol nonsens en die plekkie sal beslis my weer sien. Dankie, Malthilda, vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Just what we needed. Wonderful house, perfectly in nature. Close enough to the nearest towns, far enough to feel away from anyone else. Great hike from our doorstep. Kind and helpful hosts. Even the chickens that woke us up at sunrise did keep quiet after about 10 mins.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Uitstekende waarde vir geld. Groeneweide is baie sentraal geleë. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis was pragtig ingerig en baie skoon en netjies. Pragtige staproetes op die plaas, en 'n oulike restaurant met goeie kos en baie billike pryse! Ons het dit baie geniet om daar te bly en sal vir seker terug wees in die toekoms as ons weer in daardie rigting gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mienke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Rustige plaaslewe. Fantastiese moderne plaas cottage. Parkrun, restaurant. Dis nie nodig om die plaas te verlaat nie. Boeke om voor die kaggel te lees. Onthou net om jou eie melk te bring en 'n laptop as jy wil TV programme kyk. Die internet was vinnig genoeg om te kan stream.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R3 128
R 3 128 R 2 503
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 128
R 3 128 R 2 503
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 128
R 3 128 R 2 503
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Groeneweide Farm, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98033ffa9746afb74bc8bc751ff2ec1fce268d66bd0cf8c3f913034017408c2308e28093b0930cf3e9d7dd8890ce28c13867?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 128 nouVanaf R2 502 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 R43 Groeneweide Farm, Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.589020113552 19.405004722684
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang