Successfully reported
+27

Groenriversmond Farm Accommodation

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenrivier Farm, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Vanaf R809 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Groenriversmond Farm Accommodation is sowat 60 km wes van die dorpie Garies en 3 km vanaf die Suid-ingang van die Namaqua Nasionale Park geleë.

Verblyf is beskikbaar in óf die houthuis, kliphuis óf in 1 van die 2 driedubbele eenhede. Die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof en 'n yskassie. Alle toerusting word deur gas aangedryf, daar is geen elektrisiteit op die plaas nie.

Die verblyf is basies, dog funksioneel. Dit is ideaal vir diegene wat deurgaan terwyl hulle die area verken. Daar is geen selfoonontvangs beskikbaar nie.

Die dorpie Garies, wat 60 km verder langs die N7-hoofweg geleë is, is bekend vir sy massiewe vertoning van lenteveldblomme. Garies word beskou as een van die belangrikste toeristesentrums gedurende die lente, Julie tot September.

Dít is wat jy hier sal kry

Skoonmaakdiens
Ontbyt beskikbaar
Maaltye op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dirk B
Saam met vriende
5.0
Best value for money. Safe and quiet. Lovely with excellent service. Light meals are a must to order if you travel light.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Gil M
5.0
Beautiful place in the middle of nowhere. Beautiful place to stay practically in the middle of nowhere. Kuilly and Elrin were amazing h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Theresa V
Saam met lewensmaat
5.0
A safe secure cottage in a "wild, windy stunning environment". What a beautiful cottage! We could not have asked for more. The wind was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Pieter T
Saam met lewensmaat
4.8
Aangename eienaar. Eienaar kan die plek verbeter.
Sep 2025
Marthinus R
Saam met lewensmaat
4.6
Great value for money. Great location - near Namakwa National Park with friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elrien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Groenrivier Farm, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Gaste dink Groenriversmond Farm Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 809
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 809
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 809
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenrivier Farm, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dcdaec1dc356b65717fb38399bdca823fb9baaf93b726fcceb5b1416d374e04b5eadae681fff259d812d4348688cb144e67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R809 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Groenrivier Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.806683333333 17.600513888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang