Successfully reported
+35

Grootberg Lodge

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C40, Grootberg Plateau, Palmwag, Kunene
  • Vanaf R5 828 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grootberg Lodge is 22,2 km vanaf Palmwag in Namibië geleë. Dié lodge spog met 'n prentjiemooi uitsig oor die omgewing en 'n vreedsame ruskans as jy deur die land toer.

Dié lodge het 16 chalets wat individueel versier is. Die dubbel-eenhede het elkeen 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die gesinskamers het elkeen 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander kamer. Dié kamers deel 'n badkamer. Elke chalet het ook 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge het ook 'n gastesitkamer, restaurant en 'n kroeg met genoeg voorraad. Verskeie masseeerbehandelings kan op die perseel gereël word.

Begeleide staproetes en ritte kan gereël word. Grootberg Lodge is op die Etendeka-plato geleë met 'n uitsig oor die Klipriviervallei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the C40, Grootberg Plateau, Palmwag, Kunene
  • Gaste dink Grootberg Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 828
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 828
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 828
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C40, Grootberg Plateau, Palmwag, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMTMwNGFhLTBjZTctNDU1NS1hYzBlLTcwOWE0ZTQ0Yjk4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 828 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Off the C40 Grootberg Plateau Kunene 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -19.851036 14.133144
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang