Grootgeluk Bush Camp
- Kapasiteit: 73 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Part 3, Farm Brak 350, Registration dept K.R., Naboomspruit, 0560, Limpopo
- Vanaf R250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Grootgeluk Bush Camp is 8 km vanaf Naboomspruit geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy natuur, wild, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat die Nylsvley Natuurreservaat en Marakele Nasionale Park insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 13 selfsorg-eenhede en 8 kampeerplekke. Alle eenhede is toegerus met 'n kombuisie, 'n privaat boma en braaigeriewe.
Die kampeerplekke is toegerus met kragpunte, 'n waterpunt en braai-area. Gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n privaat boma vir funksies en WiFi in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, wildritte (volgens reëling), swem, wildkyk, visvang en fietsry insluit.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Theo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 272
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Part 3, Farm Brak 350, Registration dept K.R., Naboomspruit, 0560, Limpopo
- Gaste dink Grootgeluk Bush Camp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 73 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Part 3, Farm Brak 350, Registration dept K.R., Naboomspruit, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang