Successfully reported

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Maritza P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wegvoerend die stilte en natuurskoon. Dit was onbeskryflik lekker. Die rustigheid, veiligheid, netjiese omgewing en ons kon ons twee Jack Russells saamneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gawie
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm
Hi Maritza, dankie vir jou mooi review. Ons is bly dat julle jul tyd by Grootnek baie geniet het. Julle twee Jack Russels is altyd welkom. Die rustigheid en mooi omgewing is goed vir 'n mens se siel. Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie & Erika

Carel L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Skoon, mooi natuur, stil, rustig. Was lekker stil en natuurskoon en uitsig amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gawie
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm
Hi Carel, dankie vir jou mooi review. Ons is bly dat julle jul tyd by Grootnek geniet het. Die amazing uitsig en natuurskoon laat blywende herinneringe in 'n mens se hart en siel. Alles van die beste. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Gawie & Erika

Dennisca H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik, rustig. Ons het 'n heerlike, rustige naweek gehad. Die uitsig is prentjiemooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diann C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

More than memorable. The accommodation and location were breathtakingly beautiful. The quietness and fresh air were well deserved. The sky at night in the total darkness just blows you away. We will be returning to this gorgeous place again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gawie
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm
Dear Dian, Thank you for your beautiful review! We are glad that you and your family enjoyed your stay at our Grootnek Guest Farm! Thank you for your support. Looking forward to welcoming you again. All the best. Kind regards, Gawie & Erika

Wp V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Primatief, maar tog genotvol. Lekker geslaap. Ons het basies net gebad en geslaap vir 2 nagte. Deur die dag gereis en besigtig. Baie eenvoudig, stil en goed gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

We had the breakaway we wanted, however expectations were not met! We were looking for a place to have a break and do something along the lines of hiking, biking, etc. The amenities that we were expecting (as per the website) were not available. MTB/Cycling - not on site, hiking - not on site or no trails visible on site, walking in the orchards - far too overgrown, horse riding - saw two donkeys but no saddlery! So we accepted that we would bike ride off site and then rest at the cottage for the remainder of the time. Unfortunately, relaxing at the cottage was not really possible - sitting on wooden kitchen chairs or at a wooden picnic table becomes really uncomfortable in a short space of time. The website in a few areas is not a true reflection of what you get, and needs to be relevant - e.g. ample solar lighting. Weskus had a small lamp in the bathroom! We had a good break but a few little things (like comfortable chairs on the stoep) will improve the experience 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mark P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Apr 2025

Great. Quiet, private and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker. Baie lekker, dankie. Daar is nie regtig iets om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Fantastiese wegbreek sonder luuksighede! Die eenheid het alles vir 'n selfsorgverblyf. Lekker wegbreek vir 'n pa & seuns naweek! Geen elektrisiteit, gas & kerse is beskikbaar, en 'n lekker braai op die stoep - lekker stil op die plaas. 2 damme is beskikbaar vir bassvanging. Bring wortels saam vir Charlie & Sam, die donkies! Die huise is nuut geverf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gawie
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm
Hi Pieter. Dankie vir jou resensie! Baie dankie ook vir jou ondersteuning. Ons is bly dat jy jou naweek by Grootnek geniet het met jou seuns. Die bass visvang is altyd lekker en ons donkies, Charlie & Sam, is baie gewild by ons gaste. Ons het al drie die huise nuut geverf, binne en buite. Kom kuier gerus weer. Sien uit daarna om julle weer te ontvang! Alles van die beste. Vriendelike groete, Gawie & Erika.

Janine R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Amazing, peacefully awesome. It was amazing. The host was so friendly and very helpful. We loved our stay there. We will most definitely recommend it and will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gawie
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm
Dear Janine, thank you for your review. It was great meeting you. We are glad that you enjoyed your stay at Grootnek! We look forward to welcoming you again in the near future. All the best. Kind regards, Gawie & Erika.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gawie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 123

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootnek Guest Farm, Krakeel River, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwMGI4ZWE1LTg4MDQtNGQwNS1iYjkzLWZkY2U4OWY4ZjMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Grootnek Guest Farm Krakeel River 6430 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835434973631 23.77110567948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang