Grootvadersbosch Scolopia
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvadersbosch Nature Reserve, Heidelberg, 1441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 820 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Grootvadersbosch Scolopia is 'n bekoorlike en knus houtkothuis met gemaklike slaapplek vir 4 gaste. Hierdie verblyf is in die Grootvadersbosch Natuurreservaat in Heidelberg geleë en bied 'n heerlike toevlugsoord.
Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n ontbythoekie en gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot 'n skaduwee buitebraai-area en 'n plonspoel, wat 'n perfekte ruimte bied om terug te sit, te ontspan en die rustige ontsnapping te geniet.
Die kothuis is gerieflik geleë 500 m vanaf die reservaat-ingang op die rand van die inheemse woud, wat dit 'n wonderlike beginpunt maak vir 'n dagstap.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Trade Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 49
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Grootvadersbosch Nature Reserve, Heidelberg, 1441, Wes-Kaap
- Gaste dink Grootvadersbosch Scolopia het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvadersbosch Nature Reserve, Heidelberg, 1441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang