Successfully reported
+11

Grootvallei Guest Farm - Villa

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Samaria Road (2339), Boshof, 8340, Vrystaat
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Grootvallei Guest Farm - Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim villa in Boshof in die Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, Nespresso-masjien, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis.

Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n braai-area en ekstra buite-eetplekke wat ideaal is om na die sonsondergang te kyk of net die rustige uitsig te geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Neel Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1 Samaria Road (2339), Boshof, 8340, Vrystaat
  • Gaste dink Grootvallei Guest Farm - Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Samaria Road (2339), Boshof, 8340, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f608c31b98198c97449cd38a62d88c025e62e00528b5302573258fdd2754b86646348dac6f06e7a0ff472a895d1a59b18a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Samaria Road (2339) Boshof 8340 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.533490423867 25.144368335266
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang